Voltooi die vorm hieronder, lees die kontrak en teken met u vinger of muis. Ons skakel u binne 24 uur.
Vul die inwoner se persoonlike besonderhede in.
Word in hakies langs die volle naam op die kontrak bygevoeg.
Mediese fonds besonderhede en sorgbehoeftes.
Mediese Fonds
Spesiale Dieet
Mediese Toestande
Merk alle toepaslike toestande:
Sorgbehoeftes
Die persoon wat verantwoordelik is vir die rekening en besluite.
Bevestiging en kontrak sal na hierdie e-pos gestuur word.
Naasbestaande (Noodkontakpersoon)
Lees die volledige kontrak deur voor u teken.
Bergsig Versorging sal die maandelikse bedrag met u bespreek en bevestig.
Volledige Kontrak
Engelse vertaling word vir gerief verskaf. Die Afrikaanse weergawe is die bindende teks van hierdie ooreenkoms.
Die doel van hierdie ooreenkoms is om die bepalings en voorwaardes te stel onder watter tipe versorging aan die Inwoner verleen sal word die Inwoner by Bergsigversorging (die "Versorger").
2.1 Bergsigversorging onderneem om drie (3) gebalanseerde maaltye per dag voor te berei. 2.2 Hulp sal verleen word met maaltye indien benodig. 2.3 Spesiale diëte kan op versoek voorsien word; die verantwoordelike persoon sal aanspreeklik wees vir spesiale bestanddele.
3.1 Die Versorger sal oplet na fisiese en geestelike toestand van die Inwoner. 3.2 Die Versorger sal hulp verleen met doktersinstruksies en medikasie. 3.3 Persoonlike hulp sal verleen word met bad, aantrek, toilet, haarversorging, skeer en eet. 3.4 Toiletware, doeke en medikasie bly die verantwoordelikheid van die verantwoordelike persoon. 3.5 Vervoerreëlings bly die verantwoordelikheid van die verantwoordelike persoon.
Hierdie aanbod word 'n finale en bindende ooreenkoms wanneer Bergsigversorging dit aanvaar.
Die kontrak tree in werking op die gespesifiseerde datum en duur op 'n maand-tot-maand basis voort. Beëindiging vereis een kalendermaand skriftelike kennisgewing teen die laaste dag van die maand.
6.1 Die maandelikse fooi soos ooreengekom is vooruit betaalbaar voor of op die eerste dag van elke maand, sonder aftrekking. 6.2 Die fooi styg jaarliks met 10% op die herdenking datum.
7.1 Bergsigversorging kan die kontrak kanselleer by: (a) nie-betaling; (b) kontrakbreuk wat nie binne 7 dae reggemaak word nie; (c) afsterwe van die inwoner — die volle maand se fooi bly betaalbaar. 7.2 Laat betalings dra rente teen 2% bo die prima koers van Standard Bank.
8.1 Hierdie ooreenkoms vorm die hele ooreenkoms tussen die partye. Geen wysiging is geldig sonder skriftelike ooreenkoms nie. 8.2 Die ondertekenaar bevestig dat die kontrak aan hom/haar verduidelik is en dat hy/sy ten volle bewus is van al die implikasies.
Teken hieronder. Op 'n selfoon gebruik u u vinger; op 'n rekenaar u muis.
Handtekening van Verantwoordelike Persoon
Dankie vir u aansoek vir . Ons het u aansoek ontvang en sal u binne 24 uur skakel om die maandelikse bedrag te bespreek.
'n Bevestigings-e-pos is na u gestuur. Sodra die bedrag bespreek en ooreengekom is, stuur ons die ondertekende kontrak aan u.